Jessica Biel

Jessica Biel
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Biel in Junie 2013

Geboortenaam Jessica Claire Biel[1]
Geboorte 3 Maart 1982 (1982-03-03)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 1
Beroep(e) Aktrise en vervaardiger
Aktiewe jare 1994–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Jessica Biel (gebore 3 Maart 1982) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Texas Chainsaw Massacre (2003), The Illusionist (2006), Next (2007), en Total Recall (2012).

  1. Riggs, Thomas (2004). Contemporary Theatre, Film and Television. Gale / Cengage Learning. Besoek op 8 Januarie 2013.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy